Bydrae-kategorie: Gedigte
Lid vir 2 jaar 3 maande 4 weke 12 ure 26 minute
Ek is vrou, met n 'zest' vir die lewe!
Want die lewe bied mens soveel as jy dit aangryp met albei hande!
Soms vergeet mens dat jy dit kan en mag en moet gryp en waardeer.
Wat ek skryf kom uit my hart, en my hede, my verlede en my toekoms(verwagtinge).
Dit is versugtinge wat in my leef, verlange wat my knaag, gebeure wat my bybly, drome wat my behaag, en vreugdes wat my oplig!
Soms is my woorde dalk nie genoeg om te oor te dra dit wat ek graag wil nie, en soms is dit dalk skeef en soms krom krom, maar dis tog maar net die gedagte wat tel!
Dankie aan almal hier op Woes, ek geniet jul maaksels ten volle!

Amie se bydrae statistieke
Totale werk gepubliseer : 12
Totale kere gelees : 3,430
Totale kommentaar : 164
Aantal mense wat die bydraer volg : 3
Geen nuwe bydraes deur Amie

Woes-Nuus
Gedigte

deur Francis Gillieron
CHRONICLE OF BOTHAVILLE'S ROLE IN THE SECOND ANGLO-BOER WAR