Bydrae-kategorie: Artikels, Rubrieke, Kortverhale & Gedigte
Lid vir 10 jaar 10 maande 1 week 12 ure
Ek is vrou-alleen
Geseend met woordkuns
Hou van regte mense
Opregte mense
Wat soms emosies in woorde uitblaker
Sonder sif
Sonder gif
Se sommer sinne oor seermaak en sinmaak
En die lewe vir ons gegewe
Oor liefhe en vergewe
Deel my gedagtes
En maak my deel van joune
As jy wil
Amri se bydrae statistieke
Totale werk gepubliseer : 63
Totale kommentaar : 204
Aantal mense wat die bydraer volg : 7
Geen nuwe bydraes deur Amri
deur Charmain*
Charmain Potgieter besit die vermoë om ʼn leser gevange te neem in haar beeldryke digkuns. Haar woorde vorm en vloei gemaklik in mens se gedagtes met ʼn belofte om te bly. By die lees van haar gedigte staan ek telkens opnuut verwonderd oor haar wonderlike gawe wat sy met soveel passie oordra. Haar werk is in diepte verrykend en laat altyd stof tot nadenke en iets kosbaar om te bêre in die hart. Ek kan haar bundel met die grootste vrymoedigheid voor elkeen met ʼn liefde en koestering vir digkuns kom neersit. Karen van der Merwe