Aná Niem se profielblad

Aná Niem

Inligting oor Aná Niem

Bydrae-kategorie: Gedigte

Lid vir 3 jaar 2 dae 23 ure 39 minute




Hy het vir my gesê:  Skryf !

En nou staan daar nie altyd wat daar staan nie, want ek is ‘n reisiger in ‘n vreemde land; my huis is ver van hier . . .

My strewe is, in die laaste fase van my reis en aardse lewe, om met die baie woorde van ons mooi Taal, die ewigheid uit die tydelike te verhaal . . .

My pyn is maar soos joune, ook my verlies, verwerping en my seer.       
Daarom skryf ek uit my hart uit, want dis my werk vir my Heer,
Jesus Christus,  Redder en Verlosser, die Koning,
voor wie elke knie sal buig . . .

Ek is versot op werke wat die toets van die tyd deurstaan het,
en my gunsteling digters is Dawid en Asaf.

Jou besoek aan my werfie word opreg waardeer - mag dit jou tot seën wees.   

Kopiereg word  voorbehou op al my werk.   


Aná Niem

 

 



TRILOGIE

deur Warra-Warra

Bundel Naam: not ‘n f#& ISBN #: 978-0-620-46799-5 Inhoud: Gedigte (selfmoord; aanranding & mishandeling; egbreek & egskeiding; prosa) Bundel Naam: liefde se g$# ISBN#: 978-0-620-46800-8 Inhoud: Gedigte (liefde; romanse; vriendskap; SielsGen♫t versugtinge) Bundel Naam: alle'ander K#& ISBN#: 978-0-620-46801-5 Inhoud: Gedigte (tussen die lyne; tussen'in woorde; woord'affair; digters'waan; duet gedigte)



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar