Bydrae-kategorie: Rubrieke & Gedigte
Lid vir 4 jaar 4 maande 6 dae 22 ure 45 minute
Hier woon ek by die see met my kat, Hendrik-Karienatjie, ons miniatuur doberman, Gift en my liewe, beduiwelde Manlief.
So tussen ons besigheid en my werk, gaan dit maar hardloop-hardloop! Ek is altyd besig en haastig en moet erken my proeflesery is nie wonderlik nie - jammer! Ek het al in omtrent ELKE happie LATER 'n tikfout ontdek - vergewe maar asseblief...
Ek skryf soms gedigte en hou ook van stories met 'n verrassende einde of kinkel, maar ek verkies dit om humoristiese happies te skryf. Ek hoop dit helder iemand se dag op! Dankie vir jou besoek en ek verwelkom jou kommentaar.
Profielfoto: Na byna 3 jaar dog ek dis nou tyd om my eie foto op die profielblad te plaas.

Anastasia se bydrae statistieke
Totale werk gepubliseer : 83
Totale kere gelees : 58,646
Totale kommentaar : 407
Aantal mense wat die bydraer volg : 12
Geen nuwe bydraes deur Anastasia

Woes-Nuus
Gedigte
