Bydrae-kategorie: Rubrieke, Kortverhale & Gedigte
Lid vir 1 jaar 11 maande 1 week 5 dae 2 ure 3 minute
Ek haal die pen stadig uit my hart, en begin dan nou vir jou in bloed te skryf:
"AC het op skool reeds kortverhale begin skryf, maar tans skryf hy meestal gedigte. Hy glo hy kry sy skryftalent van sy oupa en sy ma, en hy vind min dinge wat hom nie inspireer nie. As professionele fotograaf vind hy inspirasie in die visuele en daarom probeer hy om dit wat hy sien, in 'n enkele vers vas te vang. Hy hou daarvan om scenario's op te maak en skryf nie altyd oor sy eie lewenservaringe nie, daarom eindig die meeste van sy verse sodat die leser sy eie afleidings kan maak.
AC sê hy leef in sy eie fantasiewêreld en hy skryf as wapen teen die realiteit. Die lewe amuseer hom en hy sou graag voltyds wou skryf. Hy reis baie, en skryf dan graag verse in sy kop om dit later op papier vas te lê" (WOES onderhoud)
Groete,
Andre La Cock
"KOPIEREG VOORBEHOU op alle skryfwerk deur my geplaas"

AC se bydrae statistieke
Totale werk gepubliseer : 41
Totale kere gelees : 6,254
Totale kommentaar : 265
Aantal mense wat die bydraer volg : 5
Geen nuwe bydraes deur AC


deur Piet Schoombie
Vier-en-twintig lekker lees kortverhale, sketse en artikels oor uiteenlopende temas en situasies.