Bydrae-kategorie: Gedigte & Musiek en lirieke
Lid vir 3 jaar 2 maande 6 dae 7 ure 16 minute
..en al wat ek kon doen, was om myself versigtig in die pad van woorde te plaas en hoop ek word nie vertrap nie ...

Andre van der Merwe se bydrae statistieke
Totale werk gepubliseer : 749
Totale kere gelees : 159,652
Totale kommentaar : 4,620
Aantal mense wat die bydraer volg : 36
Geen nuwe bydraes deur Andre van der Merwe

Gedigte
Algemeen
Resensies
Woes-Nuus

deur natasha dutton
"...my issues is maar soos joune, my vrese gegrond op ervarings, dinge waarvoor jy ook bang is. Die enigste verskil is, ek is 'n stort mens, geen badprop wat my geparfumeerde water in toom kan hou nie. Die lewe is nie 'n bad vol foam bath nie, nee jong, so maklik is dit nie. Die poepwalms laat jou verstik, nie eers te praat van die vloeistowwe nie! Maar dis die lewe." Wel, nou weet jy wat om van hierdie boek te verwag...