A Muller se profielblad

A Muller

Inligting oor A Muller

Bydrae-kategorie: Artikels & Gedigte

Lid vir 3 jaar 9 maande 4 weke 3 ure 17 minute


Ek sal later weer 'n skenking maak aan die fotograaf op die hoek ...

Ek is STEEDS mal oor hierdie Moedertaal Movement!  Noudat die hangkas-digter in my 'uit' gekom het, het my lewe ongelooflik verander.  In die begin kon ek amper nie in Afrikaans skryf nie (het altyd meer in Engels gedoen) en het ek maar al die OU goed geplaas.  Dit was nie lank nie, of die Afrikaanse gogga het gebyt, en boeta, het hy gebyt!!!  Nou wonder ek soms of ek ooit weer enigiets in Engels sal kan skryf?  Wanneer ons Engelse wederhelf up n' running is, sal ek maar al DAAI ou goed bietjie-bietjie plaas, wie weet tog wat daarna sal gebeur - kyk net hoe het Woes my lewe verander!

Dankie, ALTYD,  vir almal wat my gedigte lees en al die mooi kommentaar wat gelewer word.



Die Ander Vrou

deur http://www.woes.co.za/

Die boek belig 'n wereld oue situasie uit die perspektief van die "ander vrou"- soos deur die vroue self vertel Die boek sluit ook perspektiewe deur 'n maatskaplike werker en 'n predikant in.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar