Bydrae-kategorie: Artikels, Rubrieke, Kortverhale, Gedigte, Resensies & Musiek en lirieke
Lid vir 4 jaar 7 maande 6 dae 9 ure 18 minute
Gebore Zimbabwe, Matriek: Stellenbosch, Universiteit: Stellenbosch, Joernalis: The Citizen, Eie besigheid: Die Blakermakers, tans woonagtig te Parys.
Die lewe is ‘n stofdans
‘n Dans van stof tot stof
Van in die keel tot verby die gat
Gewaar ons dit uit die silwerdoek spat
En bekyk dit deur die sleutelgat
Hoe jy onverwyld die doek omruil.....
NS. Andre is blind en kan dus nie self sy kommentaar lees nie. Skryf asb. enige komentaar vir rekord doeleindes en kontak hom gerus by: 072 666 0848

Andre Mouton se bydrae statistieke
Totale werk gepubliseer : 58
Totale kere gelees : 26,851
Totale kommentaar : 60
Aantal mense wat die bydraer volg : 7
Geen nuwe bydraes deur Andre Mouton

Woes-Nuus
Gedigte

deur Martha Maria Jones
Gedoria is my debuut digbundel. U kan dit koop by www.afrikaansenuusagentskap.co.za of u kan my kontak by 0760176453. Ek is tot alles in staat deur Christus.