Andre S.kamer se profielblad

Andre S.kamer

Inligting oor Andre S.kamer

Premium+ Lid Premium+ Lid

Bydrae-kategorie: Rubrieke, Kortverhale & Gedigte

Lid vir 2 jaar 2 weke 3 dae 5 ure


Andre' S. Kamer is die nom de plume van Jan Snyder, ook bekend as Jan die Toffieman.
Huidiglik maak Jan en sy vrou Joelean eksklusiewe handgemaakte karamels, toffies en caramallow sweeties. Sy grootste ambisie is egter om Afrikaanse Skerpskets op die map te kry en te skryf, veral kortverhale. As jy vriende met winkels het, stuur 'n epos. Hoe vinniger die fabriek geld maak, hoe vinniger kan Andre' sy droom verwesentlik.
Andre' het op 'n stadium op Mweb se blogs een van die mees geleesde blogs gehad maar toe dit sluit moes hy noodwendig oorgaan na Litnet en toe Wordpress. Hy vind Wordpress baie onvriendelik en daarop is hy nou hier.
Andre' het een boekie gepubliseer, naamlik 15 Universal Laws of Relationships.
Sy eerste droom projek is om 12 kortverhale te skryf oor twaalf vroue wat hulle op 'n bepalde oomblik in 'n spesifieke situasie bevind en dan te vertel wat hulle tot daardie punt gelei het.
Sy skryfwerk en humor is maar stout, so wees gewaarsku.



Andre S.kamer se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 14
Totale kommentaar : 10

Geen nuwe bydraes deur Andre S.kamer

 

Reistog van Genade

deur Hannelie

My genade reistog van diagnosering van bipolariteit en my reistog na die veiligheid van God se Arms



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar