Andries Botes se profielblad

Andries  Botes

Inligting oor Andries Botes

Bydrae-kategorie: Gedigte

Lid vir 3 jaar 2 weke 5 dae 20 ure 58 minute



 
Jy is 'n uitverkorene,
geroepe om groot dinge te bereik.
Daarom het jy 'n verpligting teenoor jouself
en teenoor ander, om jou
tot nou toe nog , onbekende verantwoordelikhede te aanvaar.
 Jou verantwoordelikheid is lankal al reeds in die eter bepaal, dit is tot nou toe nog
'n onleesbare opdrag wat in die sterre teen die uitspansel geskryf staan

Die oomblik dat jy dit aanvaar, blindelings glo dat jy gelei word, op daardie oomblik
sal jy die vermoe ontvang om daardie boodskap te lees!

Aanvaar dit , omhels dit, koester dit, voltooi dit!

Want dit is jou droom vir jou!



Andries Botes se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 33
Totale kere gelees : 7,468
Totale kommentaar : 137
Aantal mense wat die bydraer volg : 3

Geen nuwe bydraes deur Andries Botes

 

Bertha se Stories

deur natasha dutton

"...my issues is maar soos joune, my vrese gegrond op ervarings, dinge waarvoor jy ook bang is. Die enigste verskil is, ek is 'n stort mens, geen badprop wat my geparfumeerde water in toom kan hou nie. Die lewe is nie 'n bad vol foam bath nie, nee jong, so maklik is dit nie. Die poepwalms laat jou verstik, nie eers te praat van die vloeistowwe nie! Maar dis die lewe." Wel, nou weet jy wat om van hierdie boek te verwag...



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar