Angelic se profielblad

Angelic

Inligting oor Angelic

Bydrae-kategorie: Gedigte

Lid vir 5 jaar 7 maande 3 weke 6 dae 7 ure


Wanner ek moet terug dink aan my kinder dae,en waar ek vandag amper twintig is.Was daar Drie dinge wat my ouers my geleer het en dit sal ek nimmer nooit vergeet nie.Dit is.."Wees altyd jouself.Moet nooit op hou droom nie en Onthou dat GOD vir jou talente gegee het wat jy moet uitleef."
Vandat ek kan onthou lewe ek,my Boetie en Nefie in n fantasie wêreld.Ons het altyd probeer om die verbeelding binne in ons uit te leef.

Dit was vir ons soos realiteit om ons te verbeel ons staan op Groot verhoë en dra verhoogstukke op,of ons sing asof ons lewens daarvan af hang.
Ons kinderdae het gegaan oor Cowboy's and Ninja's en oor hoe die Prinses verlief raak op die Prins. Toe al het ons in fantasie geleef.

Soos ek ouer geword het ek my verbeelding laat werk,deur dit in woorde te verander.Ek het beginne stories,lirieke,en gedigte skryf.Die Laatse 3-Jaar van my tiener lewe het ek elke geleentheid gevat en n gedig daaroor geskryf.Tye waar ek gelukkig was,verlief was,seer gehad het.
So het ek besef dat ek n liefde daarvoor gevind het.
Woordkuns was vir my n plek waar ek maklik kon praat,droom en uitlating aan my emosies gee.
Vir my is die Kreatiewe werêld,n groot passie.Ek wil daaraan deel wees in alle maniere.Ek wil my talente deel met ander soos ek geleer is.Ek wil groei en net verbeter in dit wat ek lief het .
So skakel gerus in op my gedigte en stories en Lewer graag kritiek .
Dit maak mens net beter en sterker.
@Digter en skrywer Angelic.



Van liefde en so ...

deur Robelle

Verse oor liefde in blom, in krisis, verlore ... verwerkte grappies in digvorm



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar