angelwings se profielblad

angelwings

Inligting oor angelwings

Bydrae-kategorie: Artikels, Rubrieke, Kortverhale & Gedigte

Lid vir 2 jaar 8 maande 3 weke 3 dae 5 ure 28 minute


Sien myself as ʼn tipe sigeuner. Ek skryf oor dinge wat krap. Mense wat seerkry. Mense wat seermaak. Ek glo die beste medisyne is om jou gedagtes vas te pen en dan later weer daardeur te lees en  tussen die lyne antwoorde te vind. Om te skryf is om jou siel te ontbloot voor ander en te geniet wat jy skryf, al is dit dikwels tussen die trane deur. Die lekkerste van skryf is om die waarheid te skryf en nie dinge te versin nie.

Ek behou kopiereg op alle werk van watter aard ookal wat deur myself geskryf is en wat ek publiseer op Woes.



DAG VAN DIE BLOEISEL

deur Johann P. Boshoff

"Dag van die bloeisel het my gevange geneem vanaf die eerste bladsy. Skielik was ek terug in my tienerjare – bewus van die tere vitaliteit van jeugdigheid. Die karakters kry lewe in persone wat ek iewers geken het. En wat ek wéét vandag nog rondom en tussen ons is. Dit is die soort eerlike boek wat ek enige tyd in die hand van ‘n Christen-tiener sal plaas." -- Dr. Ralph Barnard, skrywer, predikant en teoloog



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar