Bydrae-kategorie: Gedigte
Lid vir 1 jaar 9 maande 2 ure 41 minute
Ek is 'n 14-jarige ware plaasmeisie in murg en been op 'n plaas in Namakwaland wat 'n passie het vir die natuur, diere en musiek en het 'n sagte plekkie vir die Kaap en Boland.
Ek's nie 'n regte digter nie, ek skryf bloot nou en dan iets om my drome en gedagtes agter mekaar te sit. Ek glo almal het een of ander tyd 'n behoefte om iets uit hulle hart te skryf. Kunstig of nie.
Verder is ek positief van aard en is lief vir humor en goeie grappe. Ek probeer om my nie te veel te bekommer oor als nie, want dit los tog niks op. 'n Mens moet leer om meer te 'chill' as om te stres :-).
Kom lees gerus na wat ek te sê het, ek sit ook 'n © sign op al my skryfsels wat ek met julle deel.

Anja Agenbag se bydrae statistieke
Totale werk gepubliseer : 13
Totale kere gelees : 2,329
Totale kommentaar : 51
Aantal mense wat die bydraer volg : 2
Geen nuwe bydraes deur Anja Agenbag

Woes-Nuus
Gedigte

deur Martha Maria Jones
Gedoria is my debuut digbundel. U kan dit koop by www.afrikaansenuusagentskap.co.za of u kan my kontak by 0760176453. Ek is tot alles in staat deur Christus.