Anna Brandstapel se profielblad

Anna Brandstapel

Inligting oor Anna Brandstapel

Premium+ Lid Premium+ Lid

Bydrae-kategorie: Gedigte

Lid vir 8 jaar 4 maande 1 week 2 dae 3 ure


Ek is niemand besonders nie. Net nog 'n martelaar wat in die verlede lewe en nie die 'guts' het om in die hede te funksioneer of die toekoms tegemoet te stap nie.

Ek sit op my brandstapel en stook die vlamme wat my stadig maar seker verteer.



Anna Brandstapel se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 16
Totale kommentaar : 19
Aantal mense wat die bydraer volg : 1

Geen nuwe bydraes deur Anna Brandstapel

 

picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar