Bydrae-kategorie: Rubrieke & Gedigte
Lid vir 13 jaar 10 maande 2 weke 1 dag 17 ure
KORT opsomming:
die fotokie is baie jare gelede geneem
bykans 'n halwe eeu gelede
ek's vroulik
gelukkig getroud
ma van 2 seuns en 1 skoondogter
ouma van 2 liefste kleinkinders
ek's 'n eks-wiskunde onnie
eks-vrystater in die kaap
eks-personeelagent en
ek's'ie-perfek'ie
ek's maar mens, flater(s) en al
maar ek IS seker van my saligheid
en ek volg waar Jesus my lei
oja en ek skryf oor ek 'n PC het
en die bundeldroom het waar geword
: boksemdais, 'n hele kabundel verse het 2008 die lig gesien
en boksemdais 2 is ook beskikbaar, e-pos my as jy ene wil hê ;)
dit dan nou vir eers, in kort...
jy is baie welkom hier op my blad
en nog meer as jy komtaar wil gee
ek het die vroeëre lysie van vriende
u-i-t-g-e-w-i-s
die vriende bestaan wel nog
hulle weet tog mos wie hulle is
verder behou ek steeds kopiereg
(dis blykbaar nodig?)
annelie se bydrae statistieke
Totale werk gepubliseer : 91
Totale kommentaar : 759
Aantal mense wat die bydraer volg : 51
Geen nuwe bydraes deur annelie
deur neels claasen
n Spoorwegroman oor die lewe op die buitestasies in die sestiger en sewentiger jare