Bydrae-kategorie: Gedigte
Lid vir 8 jaar 8 maande 2 weke 11 ure
N gedig is nie net woorde wat rym of sin maak nie, dit is emosies en gedagtes wat een word. Om te skryf is nie net my passie nie, maar dit wie EK is, ek wil my siening oor die lewe,waardes en oor ons Hemelse Vader wat ALS geskape het, met die wereld deel. Ekt nie veel ander talente nie but I DO have my way with words. Ps. Hou aan skryf as dit jou pasie is, dit sal wel erns in iemand se lewe n verskil maak.
Ek behou die kopiereg op al my werke.
Annestashia Willemse se bydrae statistieke
Totale werk gepubliseer : 22
Totale kommentaar : 24
Geen nuwe bydraes deur Annestashia Willemse
deur Piet Schoombie
Mammon handel oor 'n beroepsgholfspeler se lewe en ervarings plaaslik en oorsee. Soos die boek se naam aandui, speel geld deurgaans ’n belangrike rol..