Bydrae-kategorie: Gedigte
Lid vir 3 jaar 6 dae 23 ure 59 minute
Wat 'n voorreg om deel te wees van wonderlike skryf talent, om rustig te kan raak, gedagtes, emosies en gevoel te kan neer pen en te mag deel. Hier lees jy woorde raak wat diep saakmaak. Dit is wonderlik om kommentaar te kry op werk wat geplaas word, kan nog soveel leer, kuier gerus by my, gesels met my, deel met my, dis lekker! Wat is beter as om in ons eie taal ons vreugde, hartseer, humor uit te saai. Verras my met 'n boodskap ek is seker ons kan hierdie pad nog ver saam stap!!

Annette se bydrae statistieke
Totale werk gepubliseer : 19
Totale kere gelees : 3,783
Totale kommentaar : 51
Aantal mense wat die bydraer volg : 5
Geen nuwe bydraes deur Annette

Woes-Nuus
Gedigte

deur Kobus van Eden
DIE BESOEKING handel oor 'n Gideonsbende wat die plaasmoorde begin wreek. Hul sukses is verstommend! Gou staan Koos Gerade bekend as die Bloedwreker en sy manskappe as 'die hel.'