Bydrae-kategorie: Rubrieke, Kortverhale, Gedigte & Resensies
Lid vir 13 jaar 10 maande 1 week 6 dae 11 ure
:)
anni c(",) se bydrae statistieke
Totale werk gepubliseer : 16
Totale kommentaar : 22
Aantal mense wat die bydraer volg : 5
Geen nuwe bydraes deur anni c(",)
deur Rachelle du Bois
Mikrobioloog Talana de Waal keer na haar familie se sitrusplaas in die Laeveld terug om navorsing te doen. Sy bring haar vriendin en kollega, Dr Lerina Keyser saam. Alles gaan voor die wind tot haar kleinboet en sy vriend besluit hul ouer broers, Marius en Armand se liefdeslewe het 'n hupstoot nodig. Die misverstand wat volg het katastrofiese gevolge. Die vreeslike flater laat die wraak van die meisiekinders vlamvat. Tot die bye swyg en die swartvlieë hou op eiers lê . . .