Bydrae-kategorie: Rubrieke, Kortverhale & Gedigte
Lid vir 5 jaar 6 maande 2 weke 1 dag 7 ure 12 minute
Vir lank het ek gebly op die maan waar ek my eie wêreld kon droom saam met skoenlappers en feëtjies en die donkerte weg dwing maar nou wens ek ek kon daar gaan kuier al is dit net vir 'n kort rukkie net om die wêreld te aanskou sonder om deel van dit te wees.

Anria se bydrae statistieke
Totale werk gepubliseer : 322
Totale kere gelees : 255,210
Totale kommentaar : 1,129
Aantal mense wat die bydraer volg : 35
Geen nuwe bydraes deur Anria

Woes-Nuus
Gedigte

deur die Posman
n versameling liefdes gedigte wat die stormagtige verhouding tussen man en vrou uit beeld, en ander gedigte.