Bydrae-kategorie: Artikels, Rubrieke, Gedigte, Resensies & Jeugverhale
Lid vir 3 jaar 7 maande 3 weke 4 dae 16 ure 12 minute
Ek speel met woorde en hoop dat dit sin maak. Skryf is vir my selfterapie.
Ek is maar net ek. Hou nie van pretensies en is lief vir die liefde, opregte en eerlike mense.
Ek is vrou
Ek is ma
Ek ouma
Ek is vriendin
Ek is kind van God
'n Mens wat lief is vir my skepper wat lief is vir my gesin en daarvan hou om minderbevoorregte mense te help veral oumensies in nood en kinders. Ek en my twee vriendinne het Yade Uitreik Aksie (http://www.yade.co.za) gestig en versorg bejaarde en gestremde persone.
In kort ek is lief vir die liefde, opregtheid en eerlikheid en hou nie van die negatiewe dinge in die lewe.
Agtergrond: Ek is in Steynsrus gebore en het daar gematrikuleer, het 13 jaar in Bethelhem gebly en woon nou reeds 18 jaar in Bloemfontein. Ek is 38 jaar getroud met Johann Coetzee ons het twee lieflike kinders Annelize en Pieter.
My twee kleinkinders Ilzene en Michael-John is baie diep in my hart. .
© Kopiereg 2007 : Ek behou kopiereg op al my gedigte.

Ans Coetzee se bydrae statistieke
Totale werk gepubliseer : 104
Totale kere gelees : 73,882
Totale kommentaar : 221
Aantal mense wat die bydraer volg : 17
Geen nuwe bydraes deur Ans Coetzee
