Bydrae-kategorie: Gedigte
Lid vir 14 jaar 3 dae 4 ure
Hmmm, ek skryf graag om van my gevoelens ontslae te raak, hopenlik is dit nie altyd ewe skokkend vir julle klomp nie as dit is jammer ek glo die lewe is vol wonderlike dinge, met 'n klomp vrot kolle wat ons moet deur werk en dan weggooi, hierdie is dus my Vrot kolle en my Splinter Goud tye.
AnsieB se bydrae statistieke
Totale werk gepubliseer : 9
Totale kommentaar : 4
Geen nuwe bydraes deur AnsieB
deur Nini Bennett
Nadat nini Bennett bekroon is as kortverhaalskrywer (RAU-Mardene Marais Prys) en as jeugverhaalskrywer (The International Room to Read Children's Book Competition), debuteer sy met 'n digbundel, Kodeks. Sy was een van die vyf debutante wat genooi is om die Versindaba-fees te Stellenbosch (2011) by te woon. Veral die literator Charles Malan het die bundel hoog aangeskryf.