Ansie Brunkhorst se profielblad

Ansie Brunkhorst

Inligting oor Ansie Brunkhorst

Bydrae-kategorie: Artikels, Kortverhale & Gedigte

Lid vir 10 jaar 7 maande 4 weke 1 dag 2 ure


My familie is groot op stories.  My oupa kon 'n storie vertel dat hy sy lagtrane moes afvee.
My ma kon die mooiste stories vertel, 'n halfklaar verhaal lê steeds in 'n boek in haar kas. As ek eendag  die moed het, wil ek dit voltooi, met my eie happy ending.
Ek is lief vir my taal en dit is vir my heerlik om te sit en net my gedagtes hulle eie loop te  laat neem op papier.  Hetsy in 'n brief  (hoe jammer dat e-mail die wonder van 'n lekker brief kortgeknip het) of 'n verhaal. 
Alle kommentaar op my werk is welkom. So leer 'n mens!
Kopiereg op al my werk voorbehou.



Ansie Brunkhorst se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 14
Totale kommentaar : 24
Aantal mense wat die bydraer volg : 2

Geen nuwe bydraes deur Ansie Brunkhorst

     

    AFGODE

    deur Piet Schoombie

    Die aangrypende verhaal van 'n weeskind se stryd en strewe in 'n kinderhuis.



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar