ANTJIE se profielblad

ANTJIE

Inligting oor ANTJIE

Bydrae-kategorie: Artikels, Rubrieke, Gedigte & Gorrel

Lid vir 5 jaar 8 maande 4 dae 8 ure 4 minute


Antjie Patat se sommerso praatjies IN AFRIKAANS ! Ek gooi soms sommer so ou klippie in die bos, soms kou ek hom, en ander kere spoeg ek die klippie uit. Ek is 'n buitelug-mens en is versot op boeke.
Groetnis
Antjie Patat

NS Ek het besluit om maar die vriende in my hart te hou eerder. Ek gaan egter my suster se lieflike dogter en een van Woes se skrywers, hier los, bloot oor ek so vreeslik lief is vir die kind!!

NNS. Die fotos is geneem of deur myself, of deur 'n vriendin (met toestemming) Anette Nell.



Alles-in-een-toerustingspakket

deur Christo Nel

Wat Joyce Meyer gedoen het in Engels, doen Christo Nel nou in Afrikaans! Hier voor jou het jy iets unieks in Afrikaans. Leer om in Jesus se Naam mense te bedien, met behulp van die Alles-in-een- Potpouri-toerustingspakket uit die Nuwe Wyn-kelder!



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar