Arnold vd Walt se profielblad

Arnold vd Walt

Inligting oor Arnold vd Walt

Bydrae-kategorie: Gedigte

Lid vir 2 jaar 2 maande 2 weke 4 dae 4 ure 48 minute


Hallo julle! Ek is 'n student by die Universiteit van Stellenbosch en ek swot LLB! (regte). Ek is 19 jaar oud en het al verskeie gedigte geskryf. Ek is 'n vreeslike mal mens, en as jy my persoonlik ken sou jy nie sê dat ek die gedigte soort is nie, want ek is baie ...'sosiaal'.

Lekker dag verder julle.

Ek hoop regtig ek kan my voetspoor op WOES los!

Goed gaan!



Arnold vd Walt se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 40
Totale kere gelees : 7,773
Totale kommentaar : 44
Aantal mense wat die bydraer volg : 1

Geen nuwe bydraes deur Arnold vd Walt

     

    slavin

    deur Maangodin

    Annelise, die skrywer van Maanvrug, is terug. Ná haar eksoties-metafisiese reis deur die hiernamaals in Weerloos speel slavin weer in die bekende wêreld van hedendaagse Suid-Afrika af. slavin bevraagteken die definisie van normale seks en die aanvaarde sienings oor seksualiteit. Dit streel en verlei, daag uit en wonder. slavin is weereens net vir volwassenes. Eroties Afrikaans.



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar