Arya se profielblad

Arya

Inligting oor Arya

Bydrae-kategorie: Rubrieke, Kortverhale, Gedigte & Jeugverhale

Lid vir 10 jaar 8 maande 2 weke 1 dag 1 uur


Wie ek is,maak nie saak nie
wat ek doen vir so baie onbekend
al my passies en al my drome
'n geheim, my eie geskenk.

Dis wie ek voorgee
wie ek is
wat werklik iets beteken
want wat ek voorgee
wie ek is
is al wat almal werklik sal weten

Ek is Jackie Skeen
probeer skrywer



Sirkeldans

deur Driekie Grobler

Die foto van my boek wys nie op die advertensie wat julle geplaas het nie, kan julle dit asb vervang met hierdie foto. Baie dankie :)



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar