Premium+ Lid
Bydrae-kategorie: Artikels, Rubrieke, Gedigte & Gorrel
Lid vir 7 jaar 5 ure
Die afgelope paar maande het Woes se ledegetalle aansienlik gegroei daarom is daar besluit om ‘n assistent vir ons Kreatiewe Bestuurder (KB) aan te stel om haar te help met al die goggatjies wat elke dan en wan agter die skerms kop uit steek. *LAG* 'n Goggatjie in hierdie geval is iets soos ‘n knopiespinnekop wat ‘n dun, syerige web op die onmoontlikste plek wil probeer maak. Erg tegnies hoor!
Op die einde van die dag is AKB aangestel om te help verseker dat alle lede tuis voel, bestaande standaarde gehandhaaf word, en ook om te help verseker dat Woes en Woes Forum voortdurend beter en meer gebruikersvriendelik word as wat dit reeds is.
Wie is AKB? My skuilnaam hier op Woes is Warra-Warra. Ja, jy’t reg gelees! Daai vreemde wese wat woorde afkap en elke denkbare taalreël in Afrikaans verbreek wanneer daar geskryf word. *LAG* “Poetic Justice!”
En dis omtrent dit.
Lekker Skryf!
Assistent Kreatiewe Bestuurder se bydrae statistieke
Totale werk gepubliseer : 25
Totale kommentaar : 102
Geen nuwe bydraes deur Assistent Kreatiewe Bestuurder
deur Lorelei
Die lewensverhaal van n jongvrou wat gedryf word deur Stemme in haarself. Haar soeke na haarself en God asook n stryd tussen Lig en Duisternis.