drabmol se profielblad

drabmol

Inligting oor drabmol

Bydrae-kategorie: Artikels, Rubrieke, Kortverhale & Gedigte

Lid vir 5 jaar 9 maande 1 week 4 dae 21 ure 22 minute



 
Hello Almal
Die jaar het druk begin, besoekers, en dan "n Kursus" oor agt maande, met huiswerk! nou dit is kwaai vir my veroeste brein! maar ek strompel  voort. Aleenlik is my skryfwerk agter want die huiswerk moet VOOR wees in die ry!

Met ander skilders het ons 'n paar dae in Wuppertal gaan skilder, sekerlik die mooiste dorpie maar definitief die dorp met die MEESTE rommel, blykbaar wil die inwoners betaling ontvang vir die optel van hulle eie rommel! soms bid ek regtig dat een of ander Jong man/vrou 'n skoonmaak aksies van al die dorpe stede sal begin met borgskappe vir swartsakke en pryse ens. maar wie sal so iets aandurf? ons die Afrikaans sprekende is sonder Leier..Totaal leierloos, maar as ek aanhou met my gebede en julle bid saam sal ons 'iemand kry die ORENT KOM !

My opvolg verhaal die "Kruidenier" gaan langsaam, maar dit kom weer reg.
Dankie dat julle lees baie dankie daarvoor.

My jaarlikse besoekers uit Nederland land weer op 23 Mei-tot eind Junie...en soos elke jaar gaan ek vanaf 10 Sept.-30 Oktober weer OUMA speel in die verre Nederland!

Dan hoop ek om my kursus te voltooi en weer op my normale gang te kom.

drabmol

 



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar