Baas Rietrot se profielblad

Baas Rietrot

Inligting oor Baas Rietrot

Bydrae-kategorie: Rubrieke & Gedigte

Lid vir 3 jaar 10 maande 3 weke 2 dae 52 minute


Hoekom 'n rot!? Dis 'n laaaaang storie...

Ek is 25 jaar oud en ek is 'n elektroniese ingernerd. Ek is darem 'n ekstrovert (kyk vir ander se voete). Ek is vreeslik baie lief vir die natuur en ook nog 'n aktiewe lid in Die Voortrekkers. Ek is avontuurlustig en sal alles tenminste een keer probeer, behalwe as daar hoogtes by betrokke is...

Ek is nie 'n skrywer van formaat nie - ek probeer maar iets hier en daar skryf. Kommentaar is baie welkom - dankie vir almal wat gedagtes en raad deel.

Moet asseblief nie my werke kopieer nie...



Katarsis

deur tribalmoon

Katarsis, ’n versameling gedigte deur 3 skrywers, tribalmoon, Berg en Chenél Pieterse-Boyle in Afrikaans, bevat ’n uiteenlopende versameling gedigte wat ’n ryk diversiteit van temas en denke byeenbring.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar