Barend Steenkamp se profielblad

Barend Steenkamp

Inligting oor Barend Steenkamp

Premium+ Lid Premium+ Lid

Bydrae-kategorie: Artikels, Rubrieke, Kortverhale, Gedigte & Gorrel

Lid vir 10 jaar 4 maande 1 week 4 dae 2 ure


ek lees ek leer
ek kyk ek kul
ek swoeg ek sweet
ek skribbel ek skryf
ek spoeg ek plak
dit vir jou ontwil

maar die sukses van digkuns
lê in die oog van die leser



DVD-reeks, HOE HOOR EK DIE HERE SE STEM

deur Christo Nel

Hoe hoor ek die Here se stem? Soveel gelowiges vra gedurig: Maar hoe hoor ek die Here se stem in my lewe? In hiedie DVD-toerustingskursus gebruik Christo Nel 9 sessies om verskillende fasette van die antwoord op hierdie vraag vir gelowiges te belig.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar