Ben Brandt se profielblad

Ben Brandt

Inligting oor Ben Brandt

Bydrae-kategorie: Rubrieke & Gedigte

Lid vir 10 jaar 4 maande 3 weke 2 dae 18 ure


Ek is 'n boerseun wat Stad toe getrek het.
Ek het 'n passie vir my taal en sal eendag graag 'n lewe wil maak met gedigte en boeke skryf ... miskien artikels vir koerante en tydskrifte ook skryf ... as 'n mens vir die sterre mik haal jy dalk die wolke, maar as die huis se dak jou doelwit is sal jy nooit die wolke haal nie ...

Ek verwelkom enige kommentaar oor dit wat ek plaas ... ek het baie om te leer en leer wil ek graag ...

Kopiereg van my werke voorbehou.



As drome waar word

deur Evelyn van der Merwe

Sewentig gedigte wat ‘n buitengewone vrou se lewe beskryf. Sewentig boodskappe van lief en leed uit die pen van ‘n vrou wat op die harde manier geleer het om meer as die gewone teenslae van die lewe te hanteer, om sterker te word en uiteindelik om sterk te wéés – nie net vir haarself nie, maar ook vir die mense rondom haar.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar