Bydrae-kategorie: Kortverhale & Gedigte
Lid vir 6 jaar 3 maande 1 week 1 dag 10 ure 26 minute
Onder my Kameeldoring Boom
As jy vandag kort-asem voel is dit omdat GOD jou extra styf vashou!!!
Ek is n dood gewone ou wat daar in die suide van Suid-wes groot geword het op n plek met die naam van Mariental. Die dorp is so klein hulle huur mense vir spitstyd.
As die Visrivier deur jou are kronkel en die sand en stof omring jou siel met hittegolwe wat op die horison speel en jy vind jouself op n ver verlate vlakte met n bloedrooi son wat inkruip vir die nag, dan moet jy saggies praat want dit hier waar God sy stiltetyd kom hou.
As daar enige kommentaar is oor die gedigte voel vry om my te kontak by : bengelbr@mnet.co.za

Bennie Engelbrecht se bydrae statistieke
Totale werk gepubliseer : 72
Totale kere gelees : 106,569
Totale kommentaar : 81
Aantal mense wat die bydraer volg : 9
Geen nuwe bydraes deur Bennie Engelbrecht

Woes-Nuus
Gedigte

deur Delene de Wet
My menswees: my blydskap, humor, nostalgie, ironie, walging en poppies uit pram gooi, en ja, natuurlik ook vuurwarm liefde in die vorm van kortverhale, gedigte, monoloë en briewe. Die boek is 'n gesprek met jou, die leser, want op die einde van die dag is ons eintlik almal besig met dieselfde avontuur in die soeke na oorlewing.