Bydrae-kategorie: Artikels, Rubrieke, Kortverhale & Gedigte
Lid vir 2 jaar 3 weke 1 dag 57 minute
Tyd vlieg ongelooflik vinnig, so kom woorde en idees en net so vinnig gaan hul verby! Ek wens ek het meer tyd gehad om te skryf, foto’s te neem en net te leef. In ander se woorde kan ek stil my tyd vat, inneem, rustig raak en net wees.
Dankie vir almal wat my gehelp het, wat gelees en vriende geword het.
Ek is ook op Facebook onder Benny Booysen as julle daar met my wil kuier.
BennyB

BennyB se bydrae statistieke
Totale werk gepubliseer : 199
Totale kere gelees : 30,805
Totale kommentaar : 1,136
Aantal mense wat die bydraer volg : 12

Woes-Nuus
Gedigte

deur Christo Nel
Dr Christo Nel skryf hier oor die nuwe wyn-waarhede in die Bybel wat sy en ander se lewens verander het.