BERG se profielblad

BERG

Inligting oor BERG

Bydrae-kategorie: Artikels, Rubrieke, Kortverhale, Gedigte & Resensies

Lid vir 4 jaar 10 maande 2 weke 4 dae 9 ure 34 minute



Die lewe is hard realisties, ons kom nie weg van die elke dag se "grind" nie. Na baie jare se ploeter en lugkastele, het ek begin droom. Ontvlug uit hierdie wêreld.
Met my pen skep ek wêrelde. Van hulle het waar geword. Ek hou aan skryf oor hoe mense die wêreld sien. Dit is so maklik om in die modder van die limbo wêreld vas te val.
As jou kop skoon is, jou oog en jou pen is skerp, jou hart is reg, passie is jou maat kan jy vir jou ’n wonderlike wêreld skryf en dit deel met hulle wat hoër kan vlieg en nie bang is.

Jy is in beheer van jou toekoms. Ek is nie deel van die "crowd" nie, maar verkies om soos Jonathan Livingstone Seagull eenkant hoër te vlieg - onbeperk. Ek reis tussen die sterre. Spend ’n naweek in die melkweg. Hou ’n paartie in ’n maan krater.
Ons jive ’n vreemde streep in die krater. Hulle sê daar is lewe op die maan. Ons lag saggies en sê julle is reg!
Maandag is ek terug op die aarde. My eie wêreld waar ek kan droom tot volgende naweek. Ek beleef en hanteer die werklikheid.

Ek is op die top van die berg en sien die uitspansel. Ek kan nie verder nie. Die berg het opgehou, ek het die kruin bereik.
Ek besef die ewigheid lê nog voor. GOD gee nog berge om te klim. God gee lewe na die aardse dood. Die een wat dit nie glo nie is op pad na die helse vuur.
Die duiwel gee elke SONDAG ’n moerse braai, drank verniet, die sondaars stroom.

Kyk na my ander werke op MABOOKI.

My 4043 skrywes dra boodskappe oor. Dit is al 1,015,000 keer gelees 30-06-2011 . Afrikaans ons taal het baat gevind!
Dit is lekker om te lag!        



VOLLEDIG CHRISTEN, VOLLEDIG MéNS

deur Johann P. Boshoff

"We need to rediscover ourselves as full human beings and discover that it is precisely as full human beings that God wants us to come to him. His salvation, his love, his mercy are designed for full human beings, not for theological or religious creatures who have stifled their humanity or repressed their deepest emotions. We ought to be fully human and unashamed of our humanity ... as we approach the God who made us that way and is waiting for us to come to him in that way. Jesus himself approached God in that way and communicated with his whole heart in prayer to the Father. (Hebrews 4:15-16 and 5:7) The Spirit is imparting to our heart the faith and desire to approach God." ■ Ralph Martin in Hungry for God (1974)



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar