Bydrae-kategorie: Artikels, Rubrieke, Gedigte & Gorrel
Lid vir 5 jaar 2 maande 3 weke 5 dae 19 ure 31 minute
Ek het so oor 'n jaar of twee 'n paar skryfsels kom plak, maar het die hele spul intussen verwyder. Hoekom? Sommer en oorlat ek wou.
Sal vorentoe dalk weer 'n ou dingetjie of twee kom plak.
Niks ernstig nie. Behalwe soms.
Intussen is ek kliphard besig met 'n skryfpoging wat dreig om te groot te raak, vir my beperkte vermoƫns.
Nietemin kom lees en loer ek soms op die Woes. Vir lekker en vir afleiding.
Verder ry ek baie rond, omdat dit lekker is.
Ek sal eendag, wanneer ek my poging suksesvol voltooi het, vir jou meer kom vertel.

bismarck se bydrae statistieke
Totale werk gepubliseer : 24
Totale kere gelees : 5,606
Totale kommentaar : 170
Aantal mense wat die bydraer volg : 13
Geen nuwe bydraes deur bismarck

Woes-Nuus
Gedigte

deur Christo Nel
Wat Joyce Meyer gedoen het in Engels, doen Christo Nel nou in Afrikaans! Hier voor jou het jy iets unieks in Afrikaans. Leer om in Jesus se Naam mense te bedien, met behulp van die Alles-in-een- Potpouri-toerustingspakket uit die Nuwe Wyn-kelder!