Blanche Kriel se profielblad

Blanche Kriel

Inligting oor Blanche Kriel

Bydrae-kategorie: Rubrieke, Gedigte & Resensies

Lid vir 6 jaar 2 maande 2 weke 23 ure 44 minute


Ek skryf oor wat ook al op my hart is. My familie, vriende, ek, liefde en somtyds vreemdelinge wat ek langs die straat sien loop. Ek skryf net wanneer my hart vir my iets wil vertel. Ek luister en probeer dit dan vertaal in 'n verstanbare taal. (kry dit nie altyd reg nie, net somtyds) My stukke is meestal sad want dis wanner die woorde die maklikste vloei. Ek edit nooit my werk nie. Die eerste weergawe is die enigste een. Ek's bang dit verloor die emosie wat ek probeer weergee as ek iets verander. My stukke vertel my storie, van hoe ek lag, huil, val en seerkry.


picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar