Bloekombos se profielblad

Bloekombos

Inligting oor Bloekombos

Bydrae-kategorie: Artikels, Rubrieke, Gedigte & Gorrel

Lid vir 6 jaar 7 maande 3 dae 19 ure


Ek is 'n 53-jarige vrou, nou hier van die Swartland. Ek kry sulke bevliegings vir woorde neerpen. Dan slaan ek weer toe soos 'n boek en begin weer skilder of iets anders kreatiefs doen.

Ek wil nie graag my foto hier plaas nie, want dan gaan Bloekombos baie verontwaardig voel.

Ek dink mos toe vanmore daaraan: hoekom skryf ons onder skuilname? Is dit om onsself te beskerm, of die skuldiges of onskudiges van wie ons dalk mag 'skinder'.

Ek wou nog se dat meeste van my stories uit my Brackenfell dae kom, sommiges uit Malmesbury. En nou is ek hie oppie plaas en ek weet nie wat ek hier gaan uitdink om te skryf nie, Dit is maar 'n eensaam affere.maar kom ons kyk!

Oja, ek kan nie 'n foto plaas nie, want ek weet nie hoe nie!



Die legkaart van ons lewe

deur hopeanointed

Jare se ervarings van diepe seer het ons geleer dat ons lewe ṅ legkaart is in God se hand wat Hy spesiaal uitgesoek het deur Sy liefde en genade om te voltooi. ṅ Legkaart, kosbaar en uniek waarvan elke stukkie sorgvuldig met tyd en geduld uitgesoek word om presies in plek te pas. ṅ Legkaart in bou om aan ṅ gebroke wêreld te wys dat Jesus Leef!



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar