Boerenooi se profielblad

Boerenooi

Inligting oor Boerenooi

Bydrae-kategorie: Artikels, Rubrieke & Gedigte

Lid vir 5 jaar 10 maande 4 weke 10 ure 31 minute


Ek is 'n trotse ouma van 4 en 'n plat-op-die-aarde mens, met 'n passie vir my moedertaal. Ek skryf net wanneer die lus my beetpak, niks fênsie nie, sommer net oor dit wat in my hart is. Tipies Kreef draai my lewe om my familie en heelwat van my skryfwerk handel oor hulle wat my na aan die hart lê. Ouer word pla my nie, inteendeel, ek wil nooit weer jonk en onervare wees nie. Nou het ek die tyd, die ondervinding, die wysheid en veral die geduld om te skryf en hopelik sal iemand geniet om dit te lees!



slavin

deur Maangodin

Annelise, die skrywer van Maanvrug, is terug. Ná haar eksoties-metafisiese reis deur die hiernamaals in Weerloos speel slavin weer in die bekende wêreld van hedendaagse Suid-Afrika af. slavin bevraagteken die definisie van normale seks en die aanvaarde sienings oor seksualiteit. Dit streel en verlei, daag uit en wonder. slavin is weereens net vir volwassenes. Eroties Afrikaans.



Mentorskap program

Mentorskapprogram

Leer meer oor skryf en word deur 'n mentor op jou pad gehelp.

picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar