Bydrae-kategorie: Gedigte
Lid vir 3 jaar 9 maande 1 week 1 dag 9 ure 45 minute
Ek hou daarvan om na natuurprogramme te kyk.
Wanneer ek lees verkies ek nie-fiksie
2de en daarop volgende gunsteling boeke bv
The Power Of Positive Thinking
The Minds Eye
The Brain Dance
Ek is mal oor die see, maar kan glad nie swem nie
Hou net daarvan om daarna te kyk en luister.
Verder hou ek van rekenaarwerk en wens ek het meer geweet.
Ma, ouma en grootjie.

Bokmakierie se bydrae statistieke
Totale werk gepubliseer : 4
Totale kere gelees : 3,363
Totale kommentaar : 11
Aantal mense wat die bydraer volg : 3
Geen nuwe bydraes deur Bokmakierie

Artikels
Gedigte
Algemeen
Resensies
Woes-Nuus

deur Willie Botes
Genealogiese kwartierstaat oor die Botes familie. Ander vanne sluit in Oosthuizen, Botha, Putter, Du Preez en Shafer