"Bokram" se profielblad

Inligting oor "Bokram"

Bydrae-kategorie: Gedigte

Lid vir 12 jaar 5 maande 1 week 5 dae 1 uur


Oor Bokramme en Skaapramme

Glo jy Jonas? Ja my kroon. Nou kom ek doop jou. As mens gedoop word kry hy ‘n beter naam. Wat wil jy genoem word Jonas? “John my kroon” Ok ek doop jou en van nou af noem ons jou John.
3 weke later wyl “John” vark gaarmaak. Hello John! “Dag my kroon”. Wat maak jy nou? “Ek kook die vleis my kroon” Watse vleis John? “Vark, my kroon”! Maar John het jy nie gelees vark is onrein nie? “Ja my kroon maar toe doop ek hom, hy is nou skaap”!



"Bokram" se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 3
Totale kommentaar : 2

Geen nuwe bydraes deur "Bokram"

     

    Waarheen met die nuwe wyn

    deur Christo Nel

    Dr Christo Nel skryf hier oor die nuwe wyn-waarhede in die Bybel wat sy en ander se lewens verander het.



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar