Bydrae-kategorie: Gedigte
Lid vir 12 jaar 3 maande 1 week 3 dae 18 ure
Wie is ek...?
Ek is die alternatiewe afrikaner. Ek is die ou wat daagliks in suits rondloop en snags in bars uit hang waar ek die Suid Afrikaner se nationale sport beoefen... kak praat en bier drink.
Ek se wat ek dink en ek dink nooit wat ek se nie. Ek sien 'n ding soos hy is en probeer nie alles met mooi blommetjies en reukwater kamofleer nie...
Ek is 'n vegter vir ons land en ons taal, maar ook vir die ander in ons land en ook hulle tale.
Ek glo in dit wat reg is en dit wat goed is... nie dit wat almal wil he moet reg en goed wees nie. Ek dra my onderbroek aan die buitekant...
Ek...is BoomBas!
BoomBas se bydrae statistieke
Totale werk gepubliseer : 9
Totale kommentaar : 35
Aantal mense wat die bydraer volg : 2
Geen nuwe bydraes deur BoomBas