Boompie se profielblad

Boompie

Inligting oor Boompie

Bydrae-kategorie: Rubrieke, Kortverhale & Gedigte

Lid vir 14 jaar 6 dae 17 ure


Al is ek in my 30's probeer ek steeds sin maak uit die lewe - wat met my en met mense rondom my gebeur. Dis juis waaroor die meeste van my "skryf-dinge" gaan. Die mens se ewige soeke na antwoorde wat ons eintlik weet ons nooit gaan kry nie, maar steeds soek.

Miskien moet ons minder soek na sin in die lewe, dan kan ons lewe in die sin inblaas!



Boompie se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 9
Totale kommentaar : 25
Aantal mense wat die bydraer volg : 5

Geen nuwe bydraes deur Boompie

     

    tussen woorde se oop spasies

    deur BennyB

    Die bundel dra ek op aan elke leser. Al word slegs een mens deur die verse geraak, al gee dit slegs een mens hoop dan is my hart rustig en nou en môre vir my perfek!



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar