borrels se profielblad

borrels

Inligting oor borrels

Bydrae-kategorie: Gedigte

Lid vir 4 jaar 8 maande 1 dag 6 ure 9 minute


daar is 'n plek in my waar
ek nog jou vingerafdrukke voel,
waar jou soene nog talm, en jou
fluisterwoorde saggies weerklink.
dit is die plek waar 'n deel van jou
vir altyd 'n deel van my sal wees ...



VuurWerke

deur die Posman

n versameling liefdes gedigte wat die stormagtige verhouding tussen man en vrou uit beeld, en ander gedigte.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar