boskind se profielblad

boskind

Inligting oor boskind

Bydrae-kategorie: Artikels

Lid vir 12 jaar 11 maande 2 weke 1 dag 23 ure


Ek is 'n 25 jarige, met die energie van 'n 18 jarige!!
Ek is baie lief vir sport en my mense!! Ek probeer om my afrikaans weer op te skerp na 4 jaar se engelse eerste taal studies wat my moedertaal gebruik effe aan die agter wiel laat ry het!!

Ek is 'n passie volle mens met 'n sagte punt vir nostalgiese literatuur stukke!! Ek is amper nooit ernstig of volwasse nie, maar is baie emosioneel oor teer sakies!!

Help my asb deur my stukkies (wat nog gestuur moet word) te lees en vir my terugvoering te gee!!


 


boskind se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 3
Totale kommentaar : 2
Aantal mense wat die bydraer volg : 2

Geen nuwe bydraes deur boskind

     

    Dans van die Vlammevers

    deur Evelyn van der Merwe

    100 Gedigte met inspirasie, humor en ‘n kykie na die ou dae.



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar