Bydrae-kategorie: Gedigte
Lid vir 1 jaar 7 maande 2 weke 6 dae 22 ure 29 minute
Hallo Mense♥!!
Ek LOOOOVE poetry, dis soos Redbull vir my! Soos ♪"Raindrops on roses and whiskers on kittens"♪, MaccyDs, Cristal champagne, Vader Krismis, Fishnet stockings....giggle.... en Pienk.
Ek's vreeslik creative en het, toe ek ’n klein dogtertjie was ’n denkbeeldige maatjie met die naam Toetsie gehad. Dit worry my glad nie, want ek het êrens gelees dat net hoogs inteliggente mense denkbeeldige maatjies het.
My idols is Lady Di, Joan ‘d Arc, Dolly Parton, Monica Lewinski... giggle..., Lady Gaga, Lady Godiva (ek freeaking looove royalty), Frida Khalo en Eva Peron. Oee ennie Queen Mother!
My favourite activities is skaak, mans♥, shark diving, bungee jumping met lots of bubbly, lees en kuier saam met my fabulous vriendinne♥!
My heelheel greatste skrywers is Jane Austen, Pablo Neruda, Virginia Woolf en Isabelle Allende (en sjuut, Danielle Steel en Barbara Cartland....giggel) en of course Dan Brown.
Lolliepopsoennetjies vi jille almal, Blondie♥
PS. Moenie 'n stoutert wees en my copycat nie, hoor!
Disclaimer: anemos en Sterstof neem geen verantwoordelikheid vir Botleblond se uitlatings nie. Sy is heeltmal onvoorspelbaar, het ’n wil van haar eie en luister glad nie na rasionele advies nie.

Botleblond se bydrae statistieke
Totale werk gepubliseer : 5
Totale kere gelees : 2,531
Totale kommentaar : 272
Aantal mense wat die bydraer volg : 24
Geen nuwe bydraes deur Botleblond

Woes-Nuus
Gedigte

deur Piet Schoombie
Vier-en-twintig lekker lees kortverhale, sketse en artikels oor uiteenlopende temas en situasies.