Briggie se profielblad

Briggie

Inligting oor Briggie

Bydrae-kategorie: Rubrieke, Kortverhale & Gedigte

Lid vir 13 jaar 9 maande 6 dae 21 ure


Ek Briggie het nog so baie om hier op woes vir almal te bring .My fantasie wêreld het nog so vele gediggies wat die lig moet sien .Al die werk kom diep vanuit die hart.Dié wat net sê dit is mooi het nie diep genoeg gelees nie want uit elkeen is daar lesse vir ons almal om na te volg na 'n volmaakte lewe wat ek ook maar net van kan droom ,lekker lees
Ek is nou weer terug na twee of drie jaar .Ek het die digkuns veder bemeester en twee boeke vrygestel ,sien "silwerstrome vol liefde"


op amazone/google

Ek IS HIER IN DIE PLATTELAND EN MOET SELF MY BOEKE VERKOOP EN IS VER VAN ALLES AF ,EK KORT HULP OM MY BOEKE TE VERKOOP ,ALLES ATVERTENSIEWERK IS GEDOEN -HELPAS JULLE KAN -GROETE BRIGGIE



Bertha se Stories

deur natasha dutton

"...my issues is maar soos joune, my vrese gegrond op ervarings, dinge waarvoor jy ook bang is. Die enigste verskil is, ek is 'n stort mens, geen badprop wat my geparfumeerde water in toom kan hou nie. Die lewe is nie 'n bad vol foam bath nie, nee jong, so maklik is dit nie. Die poepwalms laat jou verstik, nie eers te praat van die vloeistowwe nie! Maar dis die lewe." Wel, nou weet jy wat om van hierdie boek te verwag...



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar