buks1 se profielblad

buks1

Inligting oor buks1

Bydrae-kategorie: Artikels, Rubrieke & Kortverhale

Lid vir 13 jaar 4 maande 2 dae 12 ure


Is getroud met 'n wonderlike vrou en het twee seuns, een lyk soos sy pa en die ander lyk soos sy ma maar altwee doen hul ding soos hul pa. Ons hou van die buite lewe en ook om dinge self te doen veral as ons dit saam kan doen. Soos ander het ek ook 'n probleem met min hare en baie vel op my kop (groot gesig om te was). Is 'n skof werker en hou myself besig met interesante onderwerpe om te lees. Het 'n vriend wat my vertel het van die web nl. Woes, en is baie beindruk met die kortverhale wat ek al gelees het. Ek vind ook die verskilende onderwerpe interesant en hulpvaardig.



buks1 se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 4
Totale kommentaar : 7

Geen nuwe bydraes deur buks1

     

    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar