Camile se profielblad

Camile

Inligting oor Camile

Bydrae-kategorie: Rubrieke & Gedigte

Lid vir 10 jaar 11 maande 4 weke 12 ure


Vir my, om julle werk te lees, is salf, lafenis, giggelgoed, bewonderig,
dankbaarheid en aansporing. Die liefde vir woorde is 'n lekker ryk liefde en soms kom lê hy sag en warm in jou gees, soos 'n gladde spoelklip wat op die rivieroewer in die son gelê het. Woorde verf
met seer en mooi en lekker! Inspirasie onbeperk.com.







Plek van die Flaminke

deur Rachelle du Bois

Delia Kriel is mede-eienaar van die vakansieoord Zeesig. Haar eerste ontmoeting met Alex Vorster, haar sexy nuwe buurman, laat haar hare rys. Hy jaag haar kat die skrik op die lyf en hy jaag haar die harnas in. Kortom, hy pla haar, vreeslik, aanhoudend. Hy het haar rustige bestaan hier op Zeesig kom versteur en sy is vies, baie vies. Alex se broer, Xander, is die diep een, die stil musikant wat sy hart op Delia se vriendin, Madeleen, verloor het. Hy is koppig en hy weet wat hy wil hê, maar sy is versigtig vir die liefde, want net 'n donkie sal twee keer oor dieselfde klip struikel. En sy is nie 'n donkie nie. Hy is egter die ideale model vir haar beeldhouwerk en haar kunsuitstalling lê voor . . .



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar