Bydrae-kategorie: Artikels, Rubrieke, Kortverhale & Gedigte
Lid vir 10 jaar 7 maande 6 dae 2 ure
Ek is 'n vrou wat hou van positiewe dinge. Gebore en getoƫ in Suidwes en nou 'n Kapenaar, lief die see, maar absoluut gaga vir die berge. Ek hou van woorde, die klank en die emosies wat woorde uitbring. Ek bewonder goeie digkuns, want 'n digter die is ek nie, maar ek skryf soos die emosies my pak, van simpel en laf tot ernstig en af! O ja, ek hou van so 'n bietjie dwars, raak gou verveeld met die "dit is soos almal dit doen"!
Soos altyd,wat myne is myne en joune is joune, is mos die kopiereg ding!
Cammie se bydrae statistieke
Totale werk gepubliseer : 26
Totale kommentaar : 85
Aantal mense wat die bydraer volg : 7
Geen nuwe bydraes deur Cammie
deur Bart
Bart is 'n geliefde karakter met 'n groot aanhang, en publikasie van die briewe was 'n noodwendige reaksieop die aandrang van die lesers.