Cariena se profielblad

Cariena

Inligting oor Cariena

Bydrae-kategorie: Rubrieke & Gedigte

Lid vir 11 jaar 6 maande 2 weke 4 dae 9 ure


ek bly by die see. ek is lief vir woorde en water en alles wat mooi en rustig is. ek was eers 'n in die rotresies ( sic) van die lewe maar die laaste 3 jaar het ek briek aangedraai en nou is ek rustig(er). Jesus Christus is die belangrikste nou in my lewe - mense en werk en dinge was altyd - ek het nog 'n lang pad om te gaan, maar ek gee elke dag oor aan Hom en hoop vir die beste! ek het laas regtig geskryf toe ek op skool was en nou begin my woordevingers weer jeuk........



Cariena se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 6
Totale kommentaar : 1
Aantal mense wat die bydraer volg : 1

Geen nuwe bydraes deur Cariena

     

    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar