Carin Pinkham se profielblad

Carin Pinkham

Inligting oor Carin Pinkham

Bydrae-kategorie: Kortverhale & Gedigte

Lid vir 13 jaar 4 maande 2 weke 4 dae 12 ure


In Engels gee Mev Marie van Eeden ons die opdrag: Skryf 'n gediggie oor die diertjie wat jy nagevors het. Juffrou, jy het 'n Woordenaar geskep... na vele jare in die verpleging en vier jaar nou al self 'n tale onnie speel ek nog steeds met woorde....Dankie Juffrou, vir die talent wat Juffrou ontgin het!

Beide my ouers en by geleentheid altwee my wonderlike "aangetroude ouers" (vir die van julle wat wonder, hulle is met my ouers getroud)... is vaardig met pen en papier en die liefde vir taal in al sy variëteite kom verseker van hulle af... hulle ondersteun my getrou.

Ek het 'n wonderlike worshond wat my lewe deel en ek weet êrens daar buite is iemand wat my liefde vir die lewe, woorde en dan musiek, kuns, wiskunde, wetenskap, filosofie.... deel.

So baie dankie aan al die maats wat deur my kommentaar"boks" waai en askies dat ek nie elkeen persoonlik antwoord nie, julle help my so baie en ek geniet en waardeer elkeen se inset.



Carin Pinkham se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 45
Totale kommentaar : 121
Aantal mense wat die bydraer volg : 6

Geen nuwe bydraes deur Carin Pinkham

     

    VREEMDELING IN MY VADERLAND

    deur Piet Schoombie

    Dit handel oor die probleme wat baie Suid-Afrikaners in die nuwe SA ondervind en hulle wroeging met die vraag of hulle moet ry of bly. Lesers sal hulle ten volle kan vereenselwig met die realiteit van korrupsie, misdaad en moord in dié boeiende verhaal..



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar